π Somer op die plaas het nog nooit so lekker gelyk nie!
Papkuilsvlei bied spesiale aanbiedinge van 1 Oktober 2025 tot 31 Januarie 2026 β slegs geldig vir webtuiste-besprekings: www.papkuilsvlei.net
π Welkom met βn mandjie β Ontbytsmandjie vir eerste 5 besprekings (2+ nagte) β Extra hout & ys vir groepe van 4+
π¨βπ©βπ§βπ¦ Familie pakkette β November β Kinders onder 12 bly gratis
πΈ Fotokompetisie β Deel jou mooiste plaasfotoβs β Wen βn gratis nag vir 2 persone
π―ββοΈ Bring βn vriend β Kry 15% afslag op jou volgende besoek
π₯ Groepe voordeel β Bespreek vir 8, betaal slegs vir 6
π Bespreek vroegtydig: 082 803 0955 | βοΈ [email protected]