❄️ Winteraanbieding by Papkuilsvlei Selfsorg Plaashuis
❄️ Geniet die rustigheid van die plaas teen 30% afslag – geldig tot einde Augustus! Kom o…
Read MoreBesigtig die punt op Google Maps hier.https://goo.gl/maps/Yt8TCSgajDhBxNaV7 (32°39'02.6"S 18°37'59.9"E)
Druk hier om na die datums te gaan kyk wat nog nie bespreek is nie.
Of gebruik hierdie skakel om na die kwotasie afdeling te gaan en jou datums in te …
Read More🌄 Sundowner Cruise by Papkuilsvlei – ’n Onvergeetlike Plaaservaring! 🌿
Geniet ’n asemrowende sonsondergang oor die berge en sandveld-fynbos wann…
Read More🧺 Piekniek & Peusel Happie-Mandjies – Smaaklike Genot op Papkuilsvlei! 🍇
Laat jou sintuie juig met ’n mandjie vol lekkernye – perfek vir ’n …
Read More🍞 Ontbyt op die Plaas – Eksklusief vir Gaste by Papkuilsvlei 🌄
Begin jou oggend met ’n varsgebakte brood en tuisgemaakte konfyt – alles vi…
Read More🌾 Ontsnap na die Sandveld!
Beleef die rustigheid van Papkuilsvlei Selfsorg Plaashuis — tussen rooibosvelde en fynbos.
Bly 4 nagte, betaal n…
Read MoreKoningin Grootte Bed (slaap 2)
'n Ruim kamer met 'n groot koningin grootte bed en natuurlike lig.
Die vensters bied 'n rustige uitsig oor die plaasland…
Read MoreKoningin grootte bed. Slaap 2.
Hierdie kamer het 'n koningin grootte bed en is naby die badkamer geleë. Die uitleg van die kamer skep 'n w…
Read More2 x Enkelbeddens. Slaap 2.
Hierdie kamer is ideaal vir kinders of vriende. Die donkie tema is oulik en gee aan die kamer 'n unieke gevoel.…
Read More2 x Enkelbeddens. Slaap 2.
Hierdie kamer is knus en enige dogtertjie se droom! Pragtige uitsig oor die tuin.
BESPREEK HIERDIE KAMER HIER of…
Read More🌾 Welkom op Papkuilsvlei
Waar rooibos groei, beeste wei en fynbos blom.
Ons is Nilize en Jan Pienaar, en ons plaas in die Wes-Kaap is ’n toevlugsoord van tradisie, natuur en egte gasvryheid. Hier kweek ons rooibos van gehalte, versorg ’n gesonde beeskudde, en bewaar die unieke Sandveld-fynbos …
🌾 Weskus Toergids vanaf Papkuilsvlei Selfsorg Plaashuis
Ontdek eetplekke, stalletjies, 4x4-roetes, boesmantekeninge, voëlkyk en branderplankry binne 1…
Read MoreRustige weg breek van die stad.
Surina on Aug 4, 2025
Nilize en Jan het ons so welkom laat voel! Die vars gebakte brood en konfyt is 'n moet! Alles tuis gemaak uit Nilize se kombuis. Die huis is ruim met alles wat mens nodig het. Ons honde was veral mal oor die groot tuin wat omhein is. Ons het gaan stap na die plaas dam en ons verkyk aan al die veld blomme langs die riviertjie. Perfek vir 'n piekniek. Dit was n lekker wegbreek van die stad wat ons vir enigemand sal aanbeveel.
Elmarie, Danie, Quentin & Landan
17/08/2025
Beste Jan en Nilize,
Baie dankie vir die heerlike naweek en julle gasvryheid — sommer al met die WhatsApp-boodskappe voor die tyd met inligting en red uit 'n molshoop. Julle is altyd vinnig en vriendelik wanneer ons iets vra of nodig het.
Die brood was baie lekker saam met die aarbeikonfyt, en ons kan nie wag om jou ander ingelegde potjies te probeer nie. My man en kinders het lekker op hulle fietse gery, en die dam was ook ’n wenner — die kinders kon lekker met hulle bootjie roei.
Ons het goed geslaap en al die geriewe was puik. Ons kan nie wag om weer te kom nie!
Groete,
Die De Swardt’s
Elmarie, Danie, Quentin & Landan
Staying at this beautiful farmhouse was an unforgettable experience. From the moment we arrived, we were surrounded by the calming sights and sounds of the countryside — rolling hills, chirping birds, and wide open skies. The house itself was a perfect blend of rustic charm and modern comfort. Spacious, spotless, and tastefully decorated, it truly felt like a home away from home.
Mornings started with fresh coffee on the veranda while watching the sunrise over the fields, and evenings ended with breathtaking sunsets and stargazing by the firepit. We loved exploring the farm, meeting the animals, and taking peaceful walks through the fields. It was the perfect escape from the hustle and bustle of everyday life.
The hosts were incredibly welcoming and thoughtful, providing everything we needed for a comfortable stay — even some fresh eggs and homemade jam as a special touch!
Whether you're looking for relaxation, family time, or a romantic getaway, this farm stay is an absolute gem. We can’t wait to return...
George & Hanlie Wheeler