Kom rus hier by ons!

Sundowners

Sundowners picture

πŸŒ„ Sundowner Cruise by Papkuilsvlei – ’n Onvergeetlike Plaaservaring! 🌿 

Geniet ’n asemrowende sonsondergang oor die berge en sandveld-fynbos wanneer jy by ons in boek. 

Bring jou koelbox – ons doen die res. Bespreek nou vir R250!

Share on
Click here to contact us on WhatsApp