Kom rus hier by ons!

Plaas-brood ontbyt!

Plaas-brood ontbyt! picture

🍞 Ontbyt op die Plaas – Eksklusief vir Gaste by Papkuilsvlei πŸŒ„ 

Begin jou oggend met ’n varsgebakte brood en tuisgemaakte konfyt  β€“ alles vir slegs R120

Beskikbaar vir ingeboekte gaste.

Share on
Click here to contact us on WhatsApp