Kom rus hier by ons!

"Oud, maar nog nie koud" Aanbieding!

"Oud, maar nog nie koud" Aanbieding! picture

🌾 Spesiaal vir ons pensioenarisse! 

Kom rus jou siel in die Sandveld en ontvang 30% afslag op verblyf van 2 nagte of meer β€” altyd geldig, want rus het geen vervaldatum nie. 

πŸšΆβ€β™‚οΈ Geniet rustige stappies, πŸ”­ sterrekyk, 🎨 skets of net stil wees tussen die rooiboslande en fynbos. 

πŸ€— Ons sΓͺ dankie vir alles wat julle al gedoen het. 

πŸ“ž Bespreek nou: +27 82 803 0955 | 🌐 www.papkuilsvlei.net

Share on
Click here to contact us on WhatsApp