🔥 Sandveld-naweek spesiale aanbieding!
Kom kuier by Papkuilsvlei Selfsorg Plaashuis en ontvang 3 sakkies rooikranshout + 2 sakkies ys gratis met elke naweekverblyf (Vrydag–Sondag).
Perfek vir braai, kampvuurstories en koel drankies onder die sterre ✨
📅 Geldig van 1–30 September 2025 | Minimum: 2 nagte
📞 Bespreek nou: +27 82 803 0955 | 🌐 www.papkuilsvlei.net