πΎ Weeksdag aanbod by Papkuilsvlei
Kom kuier op die plaas en ontvang:
π₯ Varsgebakte plaasbrood
π― βn Potjie plaasgemaakte konfyt
π₯ βn Sakkie rooikranshout vir jou vuurmaakgenot
π Geldig: 16 Aug β 30 Sept 2025
β Nie beskikbaar vir Vrydag- of Saterdagaande
π‘ Minimum verblyf: 2 nagte
β¨ Ervaar egte Sandveld-gasvryheid β warm brood, sterrehemels en stilte net βn klipgooi van die rooiboslande af.
π Bespreek: +27 82 803 0955 | π www.papkuilsvlei.net