🌿 Langtermyn-wegbreek spesiale aanbod!
Geniet 25% afslag op verblyf van 5 nagte of meer by Papkuilsvlei Selfsorg Plaashuis.
✨ Perfek vir rustige dae, diep asemteue en Sandveld-vrede.
📅 Geldig van 1 September 2025 tot 31 Januarie 2026
📞 Bespreek: +27 82 803 0955 | 🌐 www.papkuilsvlei.net