Jy kan nou heel eerste hoor van al Papkuilsvlei se spesiale aanbiedinge, nuus en verrassings deur aan te sluit by hul WhatsApp-groep:
π Sluit aan by Papkuilsvlei Advertensies (https://chat.whatsapp.com/JrD77uGNk2VFFejmYMiELG?mode=ac_t)
π£ Kry eksklusiewe updates oor afslag, kompetisies, nuwe geriewe soos die splash pool, en seisoenale pakkette β alles direk op jou foon. πΎ Dis die maklikste manier om jou volgende plaaswegbreek te beplan!