Kom rus hier by ons!

Verblyf en reëls

Selfsorg: Die huis is toegerus met ’n kombuis (stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei). Gaste voorsien hul eie etes.

Geriewe: Beddegoed en handdoeke word voorsien. Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, behalwe by vertrek of vir verblyf langer as ’n week.

Besprekings & Kansellasies:

R300 breekdeposito, terugbetaalbaar na vertrek

Kansellasie: 100% terugbetaling tot 3 dae voor inboek; geen terugbetaling binne 2 dae voor inboek

Troeteldiere & Rook:

Klein troeteldiere toegelaat met vooraf reëling

Rook verbied in alle vertrekke; “kuierkamer” beskikbaar vir rokers

Veiligheid & Toegang:

Veilige perseel

Gaste kontak eienaar voor aankoms vir verwelkoming

Gastewenke:

Lees die eiendomsbeskrywing noukeurig

Vra gerus oor enige fasiliteit of reël

Let op: 8 km grondpad na die huis; meestal toeganklik, maar kan glad wees in reënseisoen — kontak eienaar vir padtoestand

Click here to contact us on WhatsApp